Category: Podcasts

12
Feb

089, Barry Christie, Status van Makadamias en voorspelling vir die jaar, 6 Februarie 2018

12
Feb
26
Jul

Grootplaas Onderhoud – 25 Julie 2017 – Elsje Joubert

  • Elsje Joubert, waarnemende tegniese bestuurder van Subtrop, gesels oor die subtropiese vrugtebedryf en gee raad oor stinkbesies en makadamiaboerdery.

29
Jun
23
Jun
07
Mar

SAMAC onttrek vanaf Subtrop – RSG Landbou

Barry Christie, bedryfsbestuurder van Suider-Afrikaanse Makadamia Kwekersvereniging (SAMAC), deel inligting oor SAMAC se onttrekking van Subtrop.

Lees ‘n verdere artikel oor die ontrekking:

http://www.freshplaza.com/article/170997/South-African-macadamia-association-secedes-from-umbrella-body

07
Mar

Makadamia Beskermingsprogram – RSG Landbou

‘n Nuwe navorsingsprogram, die Makadamia Beskermingsprogram (The Macadamia Protection Programme (MaPP)) is onlangs bekendgestel. Dr Gerda Fourie, leier van die program, en Barry Christie, bedryfsbestuurder vir makadamia by Subtrop, praat met RSG-luisteraars hieroor.

07
Mar

LAUNCH OF THE MACADAMIA PROTECTION PROGRAMME AT THE FORESTRY AND AGRICULTURAL BIOTECHNOLOGY INSTITUTE

Download (PDF, 216KB)

Luister na ‘n onderhoud oor die program:

Photos of the Event:

20
Oct
Skip to toolbar